“Tannie Corlia neem die mooiste foto’s. Baie geduldig met ‘n oog vir die beste angles.” – Jane Jacobs “Baie vriendelik! Ek het die heeltyd gemaklik gevoel. Sy is regtig een awesome mens. Baie gelukkig met die fotos.” – Guinevere Havemann “Totaal en al bekwaam. Uitstekende diens!” – Nicola Boshoff “Haar werk is baie goed! Ons was nog altyd baie tevrede […]