Blog

“Tannie Corlia neem die mooiste foto’s. Baie geduldig met ‘n oog vir die beste angles.” – Jane Jacobs


“Baie vriendelik! Ek het die heeltyd gemaklik gevoel. Sy is regtig een awesome mens. Baie gelukkig met die fotos.” – Guinevere Havemann


“Totaal en al bekwaam. Uitstekende diens!” – Nicola Boshoff


“Haar werk is baie goed! Ons was nog altyd baie tevrede met haar fotos!” – Marike Bester


“Baie professioneel en stap die ekstra myl” – Lanie Venter


“Still the best photographer ever…” – Natalie Verhoog Ismail


“Baie dankie Corlia Swart, ek is verlief op elke foto. Dit beeld haar perfect uit. Die besige liefdevolle kindjie wat sy is, elke foto is so spesiaal vir my, baie baie dankiie!” – Lee-anne Pretorius Naude


“Dit is so lekker om met trots te sĂȘ dat Corlia Swart familie is van my en een van die BESTE fotograwe in Gauteng.” – Judith Nolene Nel

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *